Be dd Gekwalifiseerde Onderwyseres
Ek is gekwalifiseerd in Fondasie Fase en geniet dit om kinders te leer Afrikaans praat, lees en skryf. Ek is die tipe juffrou wat besef dat kinders of 3 verskillende maniere leer en met my jare se ondervinding het ek oor en oor bewys dat meeste kinders Kineties leer en dit is hoe ek lesse aanbied, ek maak dit so ver moontlik prakties met voorbeelde want as kinders hoor,sien en betrokke is my jou les leer hulle op hulle beste. En een student per juffrou in aanlyn klasse verseker dat die student aandag kry wat nodig is om te floreer en die juffrou kan vinnig agter kom waar die leerder se probleem is en ekstra lesse uitwerk om hulle te help. Om juffrou te wees is nie moeite nie dit is n roeping.
Bedd Onderwyseres
Stadio Higher Education • 2024
Nog geen resensies nie
Betaal per individuele les
Betaal per week
Beste waarde
RecruitZA neem 15% kommissie