Ervare Afrikaanse onderwyser
Ek is Al 25 jaar 'n 1ste addisionele en huistaal onderwyser. Ek het n BA honeurs graad in Tale en Sielkunde. Verder het Ek my PGCE onderwys graad en onlangs my TEFL kwalifikasie ontvang om aanlyn Engels te bied. Ek Glo dat enige Taal bemeester Kan word as jy 'n passie daarvoor het. Ek leer graag kinders wat doelgerig en gewillig is om himself te verbeter en by my is een van die Bester kwaliteit om te leer selfversekering. Ek bemoedig leerders ook aan om positief Na die lewe en Taal te Kyk.
Nog geen resensies nie