Afrikaans Onderwyseres
Goeie dag. Ek is n studente onderwyser by SANTS ek is in my laaste jaar van studies en werk as n Onderwyser by n skool van dat ek al begin het met my studies. Ek doen Afrikaanse lesse as ook natuur wetenskappe en sosialse wetenskappe. Om met kinders te werk is my passie,maar as n studente onderwyser is die inkomste klein so dit is hoekom ek hier is om te help nie net vir die geld nie maar ook om ons Afrikaanse taal lewendig te hou
Nog geen resensies nie
RecruitZA neem 15% kommissie