Gekwalifiseerde Tale onderwyseres met 'n B. Ed graad en 16 jaar ondervinding.
Ek is 'n gemaklike juffrou en leerders vind gou aanklank by my manier van lesse aanbied. Ek is baie geduldig en weet hoe om verskillende taalkonsepte aan te bied sodat studente van alle vlakke dit maklik kan verstaan.
Nog geen resensies nie