Ervare Afrikaans tutor
Ek is 'n afgetrede onderwyseres wat 43 jaar in Hoër - en Tersiêre Onderwys was. Ek beskik oor 'n doktorsgraad in Afrikaans en hanteer Afrikaans Huistaal - en Afrikaans Eerste Addisionele Taal-leerders.
Nog geen resensies nie
RecruitZA neem 15% kommissie