Ervare Afrikaanse onderwyseres met 16 jaar ondervinding
Terwyl ek Engels oorsee gegee het, bly my passie om kinders ons afrikaanse taal te leer en lief te wees vir hierdie taal wat ons ons eie noem.
Nog geen resensies nie
Betaal per individuele les
RecruitZA neem 15% kommissie