Onderwys student
Ek studeer taans Grondslagfase en is in my 2de jaar . Ek het baie geduld as dit kom by kinders en wil altyd help waar ek kan . My doel is om die kind te help beter verstaan en nuwe maniere te ontwikkel om leer lekker te maak.
Nog geen resensies nie