Hoogs ervare tale onderwyseres, 29 jaar ervaring.
Ek hou die afgelope 18 jaar skool by Laerskool Thabazimbi. Ek is 'n Intermediêre tale onderwyser met baie ondevinding in die Grondslagfase ook. Ek het 'n passie vir lees en het my eie leessentrum ook. Kontak my gerus sodat ek kan uitvind waarmee ek u kind kan help in Afrikaans. Die mooiste taal!
HOD
NKP • 1997
Nog geen resensies nie