Ervare Afrikaanse onderwyseres
Ek het op Goudatad onderwys College gestudeer. Remediërende onderwys as spesialiseringsvak. Ek was 'n Junior Primêre onderwyser vir ongeveer 25 jaar. Daarna was ek 'n onderwyser vir 13-15 jarige leerders asook Departementshoof by 'n spesiale skool. Ek hou nou vir twee jaar skool in Uzbekistan waar ons die IB kurrikulum volg.
Nog geen resensies nie
RecruitZA neem 15% kommissie