REEDS 38 JAAR IN DIENS VAN ONS TAAL
Ek is n kreatiewe, nuuskierige juffrou. Dit is vir my n voorreg om my Taal met ons volgende leiers te deel. Ek glo dat ek elke dag iets nuuts moet leer. Ek sien uit om saam met u kind die taalreels, die nuwé literatuur te verken. My Kwalifikasies: B.A.Ed met Afrikaans III as hoofvak en 'n MA of Science met Onderwys as hoofvak.
Nog geen resensies nie