Passievolle grondslagfase onderwyseres
Ek is die mamma van 3 pragtige seuns. Ek het die voorreg gehad om hulle self op te voed en groot te maak. Ek het in 2019 my studies begin by NWU se afstandsleer. Ons is in die bediening al vir 18 jaar. Ek staan my man in alles by en is ook verantwoordelik vr die Kinderbediening in ons gemeente. Dit is waar my passie vir Kinder onderrig ontstaan het. Ek is ñ sate en gedrewe mens wat omgee vir my leerders.
BEd Grondslagfase
Nwu • 2022
Nog geen resensies nie